Liewe Sus Jy word so gou groot...Baie dankie vir die beste sussa wat jy vir my is. Jy is 'n geskenk aan hierdie wรชreld reguit van bรณ af. Die hoop wat ek in jou oรซ sien inspireer my om 'n beter mens te wees. Pursue jou drome met alles wat jy het en weet jy het 'n boeta wat vierkantig agter jou staan. Jy is my favourite dame! Mag niks ooit jou beautiful glimlag onderdruk nie. Hou aan lag, hou aan glimlag,hou aan grappe maak,hou aan tรฉ veel energie hรช, hou aan om so baie te praat! Wees net jouself ten alle tye, jy is beautiful en flawless van binne en buite.Ek is soooooo trots op en lief vir jou,Sus. Jy maak hierdie wรชreld vir my 'n beter plek. PS : ek hoop jy kies jou seunsvriende baie goed want die oomblik wat jou hart gebreek word, mag ek dalk die skuldige se arm breek ;) Happy 13th B-day Clarise Venter!!!
A man with strength can lose many battles... But a man who knows where his strength comes from can be unstoppable ๐๐ฝ it's not about the size of the fighter, but about the size of the fight within โ๏ธโโ๏ธโ PC: @mynhardtmaree